Krismis van Map Jacobs App

Backyard projects Logo

Die App is spesiaal vir Gr12 leerlinge ontwerp wat die voorgeskrewe drama "Krismis van Map Jacobs" beter wil leer en verstaan. Die App is Afrikaans en bevat verduidelikings in eenvoudige taal. Die inligting is goed nagevors en sorgvuldig saamgestel om te verseker dat leerlinge Afrikaans met vlieënde vaandels slaag. Dinge soos rympies, audio leêrs en toetse word gebruik om die leerproses interessant en spoedig te hou.

Wen Formule

Gebruik jou tyd effektief en luister op enige plek na elke toneel se audio leêr. Audio leêrs bevat volledige opsommings en belangrike feite om die leerproses te vergemaklik.

Volledige opsommings

Die verskeie karakters, tonele sowel as belangrike feite rakende die drama word volledig opgesom. Die inligting is van groot hulp met die voorbereiding vir veral langvrae in eksamens.

Toneel Ontledings

Al die inligting wat jy benodig om vraestelle met gemak te beantwoord in een gerieflike App. Inligting is op verskille maniere beskikbaar en jy kan, afhangende van jou tyd en plek, dit gebruik soos jy dit nodig kry.

Spesiale Toetse

Toets jou nuutgevonde kennis met die gerieflike kombinasie van korter en langer vrae onder die "Toets Jouself" afdeling.

Wye verskeidenheid

Die inligting en vrae is uit verskeie bronne saamgestel om te verseker dat jy so goed as moontlik vir eksamens voorberei is. Die App brei jou kennisveld uit om goeie resultate te verseker.

Gebruikersvriendelik

Prettige byvoegings maak die leerproses aansienlik makliker. Die App kan in een woord opgesom word: gerieflikheid!

Ons App

Funksionele en gesofistikeerde ontwerp

Laai dit nou af:

Om die App te kry, klik op die betaal knoppie aan die einde van die bladsy en volg die eenvoudige betaal instruksies. Sodra die betaling voltooi is kan jy jou e-pos adres insleutel en toegang tot die app verkry. Let wel, gebruik DIESELFDE e-pos adres dwarsdeur die registrasie proses om komplikasies te vermy. Om die App af te laai, soek na die "Krismis van Map Jacobs App" op jou AppStore of Playstore op die toestel waarop jy dit gebruik. Let wel, die e-pos adres is slegs geldig op 'n enkele toestel. Kontak ons vir meer inligting en navrae.

Beskikbaar Op:

Download Krismis van Map Jacobs App on IOS Download Krismis van Map Jacobs App on Google Play