Die kwart-voor-sewe-lelie App

Backyard projects Logo

Die App is spesiaal ontwerp vir matrikulante wat die voorgeskrewe roman Die kwart-voor-sewe-lelie beter wil leer en verstaan. Die App is in Afrikaans en vat eenvoudige en bondige verduidelikings. Alle inligting wat in die App verskyn is goed nagevors en versigtig saamgestel om die beste moontlike resultate te verseker. Hulpmiddels soos effektiewe rympies en toetse word gebruik om die leerproses te vergemaklik. Onderskeiding hier kom jy !

Wen Formule

Gebruik jou tyd effektief en leer op enige plek in enige situasie. Alle inligting is kortliks en volledig saamgestel om jou so vinnig as moontlik vir 'n toets gereed te kry.

Gebruikersvriendelik

Prettige byvoegings maak die leerproses aansienlik meer aangenaam. Die App kan in een woord opgesom word : gerieflikheid !

Toneel Ontledings

Al die inligting wat jy benodig om 'n toets met vlieende vaandels te slaag is gerieflik in een App beskikbaar, wat jy kan gebruik waar en wanneer jy wil

Spesiale Toetse

Toets jou nuutgevonde kennis met 'n kombinasie van korter en langer vrae , afhangende van hoeveel tyd jy tot jou beskikking het

Wye verskeidenheid

Die inligting wat in die App verskyn is uit verskillende bronne saamgestel om te verseker dat jy so volledig as moontlik in die eksamenlokaal instap. Brei jou kennisveld uit en verbeter jou resultate.

Volledige opsommings

Die verskeie karakters, tonele en ander inligting rakende die roman word in die App opgesom. Selfs langvrae, wat gewoonlik 'n groot pyn is om te leer, word korliks opgesom en het rympies sodat jy dit maklik kan onthou.

Ons App

Funksionele en gesofistikeerde ontwerp

Laai dit nou af:

Om die App te kry, klik op die betaal knoppie aan die einde van die bladsy en volg die eenvoudige betaal instruksies. Sodra die betaling voltooi is kan jy jou e-pos adres insleutel en toegang tot die app verkry. Let wel, gebruik DIESELFDE e-pos adres dwarsdeur die registrasie proses om komplikasies te vermy. Om die App af te laai, soek na die "Die Kwart voor sewe Lelie" op jou AppStore of Playstore op die toestel waarop jy dit gebruik. Let wel, die e-pos adres is slegs geldig op 'n enkele toestel. Kontak ons vir meer inligting en navrae.

Beskikbaar Op:

Download Krismis van Map Jacobs App on IOS Download Krismis van Map Jacobs App on Google Play